Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
KKNK 2024 campaign

KKNK 2024 campaign

Funds Raised:
R 0
Fundraising Target:
R 6 500

Personal message

Hierdie jaar is daar net 20 plekke vir Hoërskool Fighardpark leerders en ek wil baie graag op die toer gaan. Ek geniet my drama klasse baie en ek wil baie graag n aktriese word. Ons vertrek die 24ste Maart en ons kom weer die 28ste Maart terug. 

Die toer sluit die volgende in:
1. Verblyf en n groot ontbyt 
2. Alle vervoer kostes (na en in Oudtshoorn)
3. Alle verdere etes 
4. 7-9 Top vertonings (verlede jaar het ons al die vertonings gesien wat kannas gewen het)
5. 4-6 werkswinkel sessies 
6. Gesprekke met bekendes 
7. KKNK T-hemp 
 
Die kostes van die toer is R6500 per leerder en dit moet teen einde Februarie betaal wees.

Statistics

Fundraising target

R 6 500.00

Donations to date

R 0.00

KKNK 2024 campaign 65874 Campaign