Lourens Minnie
- By: Lourens Minnie
- Short URL: https://archive.backabuddy.co.za/lourens-minnie-5846161358116603989
- Date Created: 24 February 2024
Personal message
Goeie naand.Ek is Monuque Viljoen en die is my kleinseun Lourens Minnie.
Hy is gebore met n klubfoot. My kinders het n medies gehad en na die 3mnde proef tyd verby was het hulle gesien hy kort n hart operasie.Sy voet kon nou nog nie reg gemaak word en die ouers kon nie meer die medies bekostig.
Dr Mark by Sunninghill hospitaal in Joburg kan dit doen maar kort die fondse en weet nie hoe ons tewerk kan gaan.Hy het Digeorge sindrome en ADHD en Autisme gaan gepaart daarmee.Hy is 4jaar oud en kort hulp om sy voet operasie te betaal.
Dit gaan R130 000 kos sonder opvolg en skoen wat hy gaan nodig he.Hy kan nie skoenne dra asgevolg daarvan en sy voet kry baie seer met op die sy trap.Dit sal Lourens baie baat as sy voetjie kan regkom.Hy sal kan skoenne aantrek en fiets trap en geen kind sal hom spot.Ons het al die xrays en mediese verslae en Dr's wat aan hom gewerk het.Het ook die kwotasies van hulle.Kan my kontak vir meer inligting.Baie dankie vir al julle goeie werk wat julle doen.
Enige gelde wat ingesamel word sal net vir Lourens se mediese doel eindes wees.
Groete Monuque Viljoen
*******************************************************
Hello, I'm Monuque Viljoen.
My grandson, Lourens Minnie, was born with a clubfoot. Despite needing a heart operation and suffering from Digeorge syndrome, ADHD, and Autism, he requires surgery to correct his foot. Dr. Mark at Sunninghill hospital in Joburg can perform the procedure, but lacks funds. The surgery costs R130,000, excluding follow-up care and necessary shoes.
Lourens suffers pain and cannot wear shoes properly. Your help can make a significant difference in his life, enabling him to walk comfortably and participate in activities without fear of being mocked. We have all medical documents and quotes available.Your support will only go towards Lourens' medical needs.
Thank you for your kindness and generosity.
Greetings, Monuque Viljoen.
Statistics
Lourens Minnie Campaign
Hallo, ek is Monuque Viljoen.
My kleinseun, Lourens Minnie, is met ’n klompvoet gebore. Ten spyte van 'n hartoperasie en aan Digeorge-sindroom, ADHD en outisme ly, moet hy 'n operasie hê om sy voet reg te stel. Dr. Mark by Sunninghill-hospitaal in Joburg kan die prosedure uitvoer, maar het 'n gebrek aan fondse. Die operasie kos R130 000, opvolgsorg en nodige skoene uitgesluit.
Lourens ly pyn en kan nie skoene behoorlik dra nie. Jou hulp kan 'n beduidende verskil in sy lewe maak, wat hom in staat stel om gemaklik te loop en aan aktiwiteite deel te neem sonder om bang te wees om gespot te word. Ons het alle mediese dokumente en kwotasies beskikbaar. Jou ondersteuning sal slegs vir Lourens se mediese behoeftes gaan.
Dankie vir jou vriendelikheid en vrygewigheid.
Groete, Monuque Viljoen.