Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
Finansiële hulp vir mediese uitgawe

Finansiële hulp vir mediese uitgawe

Funds Raised:
R 0
Fundraising Target:
R 22 000

Personal message

Naand almal. Ek kom vannaand met my hoed in my hand. My moeder is amper 90jaar en ek kyk al 15jaar alleen na haar. Sy is bedlêend en het begin Nov ernstig siek geword. Was 2 weke in staats hospitaal, toe sê hulle sys ontslaan, maar sy was so swak dat ek haar nie kon huistoe neem nie. Ek moes noodgedwonge haar in n sentrum kry wat my kan help. Ons het nie gedink sy gaan dit maak nie. Ons het dag en nag by haar gewaak en gebid en gesien hoe God haar weer begin optel. Ek kannie vir julle sê wat die personeel daar vir haar en ons beteken het nie. Hulle was engele gestuur. Na 2weke kon ek haar huistoe bring. Ons uitgawes is nog steeds hoog, maar die grootste krisis is om die verblyf by die sentrum betaal te kry. Ek en my man is self pensionarise. Ek bid en ek smeek as daar enige iemand is wat ons kan help met enige iets vir die rekening...dit kan direk na die instansie betaal word sal dit vir ons soveel verligting gee. Ons het baie ekstra uitgawes met haar, en dit alleen maak dat ons nie oral kan by kom nie. Dan het ons nog die rekening van die Fisio ook. Ongelukkig het sy geen medies..so als is kontant.Die uitstaande bedrag by die sentrum is tans R21300. Is daar dalk iewers engele wat tot ons redding kan kom. GOD het ons geseën deur haar langer vir ons te spaar. Ons GLO dat hy ons hierdeur ook sal dra.

Statistics

Fundraising target

R 22 000.00

Donations to date

R 0.00

Finansiele hulp vir mediese uitgawe Campaign

Charity Default Logo