Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
Rugby

Rugby

Funds Raised:
R 0
Fundraising Target:
R 15 000

Personal message

My naam is Justin.Ek lewe vir rugby eet,slaap,droom rugby.Di Here het my n talent gegee en wil dit voluit lewe.RUGBY IS MY LEWE!!!My ouershelp my baie met my sport ek is gekies vir die 1ste span en voel baie trots op my wat ek bereik het.Ons gaan volgende maand op n rugby toer××As u dit in u hart kan vind om my te help om di toer mee te maak deur n donasie te skenk sal ek dit so baie waardeur.Ek oefen hard en sal graag van die aparate by die huis ook wou he om nog beter te kan presteer..Dankie vir die wat Glo in my en ek sal n sukses maak......Ek speel ook club rugby ..My droom is om eendag daai Groen en Goud oor my kop te trek en Trots vir my Land te kan speel....Dankie by voorbaat vir almal wat my help met n donasie.
Groete
Justin

Statistics

Fundraising target

R 15 000.00

Donations to date

R 0.00

Rugby 67942 Campaign