
Finances for car and food medical
- By: Johan Bruyns
- Short URL: https://archive.backabuddy.co.za/johan-bruyns-5772367801804080820
- Date Created: 1 December 2023
Personal message
Ek plaas die op geloof vir iemand wat ons wel kan by staan asb.My grootste begeerte is kos in die huis ons gas vol te he vir kos maak Mense is nie lekker om hulp te vra nie my man is nie gesonde man nie. Ek trek baie swaar want meeste van die tyd moet ek alles doen en my man was hard werkend gewees ek moet 24 huur naby hom wees. Asb as daar iemand is wat ons as gesin kan help asb met kos sal waardeer en met skoon maak produkte toiletries wasgoed seep.Ek weet ek vra baie nou maar mense wat nog nie in my skoene gestaan het nie weet nie wat ek deur gaan nie ek moet my trots in my sak steek en vra as ek hulp nodig het.daar is so baie wat moet gedoen word.Daar moet heining om ons erf kom.Ek kort 'n deur op ons voor deur die deur is al vrot.Ek bedel nie ek vra vir mense om my te help om dit finansiele moontlik te maak asb.As daar iemand is wat my grootste begeerte kan help is kos en om ons gas vol te maak asb.'n.As daar nie gas is nie moet ons vuur maak en.As ons ander kar het kan ons Ek weet ek het so hele rukkie hulp gevra met ons kar te laat reg maak hy het kraak in enjin block SO graag ons die kar wil reg maak gaan die geld vir kos my man se suiketr strips en ons kan glad nie op spaar vir 'n ander kar nie ons doen gratisdiens vir die gemeenskap nie die moeite werd.As ons kos het kan ons net fokus om ons werk te doen Ons doen gratisdiens vir de gemeenskap maar van verlede jaar Desember het my man se gesondheid baie verswak. ons kan net in schoemansville ifafi xanadu meerhof wanneer my man gesond is om Die kar het ons lbaie goed al vervang kar ry net schoemansvill toe naby plekke wanneer my man gesond is .My man se suiker strips werk baie duur uit ons moet elke tweede dag accu chek strips koop by clicks is dit instanstrips R169 ons vra hulp .God dit op iemand sé hart te lê op ons pad te stuur asb.Iemand wat ons finansiel kan by staan ons moet wit suiker in die huis het glugos poeier of stroop of heuning net om my man se suiker reg ho