
IMPAK Fietstoer - Bring die HOOP weer terug
- By: Hoërskool Outeniqua IMPAK
- Short URL: https://archive.backabuddy.co.za/impak-fietstoer-bring-die-hoop-weer-teru
- Date Created: 9 April 2020
Personal message
Hoërskool Outeniqua se IMPAK-portefeulje is geskoei op die slagspreuk: Wees die verskil wat jy wil sien en span vanjaar met Solidariteit Helpende Hand kragte saam.
Helpende Hand fokus daarop om armoede in Suid-Afrika aan te pak en glo die opleiding van ons kinders en jongmense kan die armoedekringloop vir goed verbreek.
IMPAK glo ook: As dit nie aan jou vat nie, gee jy nie genoeg nie. Daarom pak hulle as bevoorregte kinders weer ’n fietstoer aan om minderbevoorregte kinders te help. Die fietstoer van 23 tot 27 Junie strek oor 525 km vanaf George tot in Worcester.
Die hooffokus van die projek is om geld vir ’n plaaslike skool in te samel. Dié skool, Laerskool Herold, is sowat 30 km vanaf George geleë en die leerders kom uit huise waar finansies druk.
Die doel van die projek is om vir dié skool ’n preprimêre klas te bou. 14 preprimêre leerders ontvang tans onderrig in ’n 2m x 3m stoorkamertjie. Die geld sal ook gebruik word om minderbevoorregte kinders in die omgewing te help.
IMPAK en Helpende Hand wil weer HOOP bring vir kinders, die toekoms van ons land, wat hoop verloor het.
Donations
- Aug 01, 2018 - R 2 200.00
- "Well done-vir Lourick" - Lourick Fourie
- Jul 11, 2018 - R 10 000.00 Fees covered
- "Met elke trap het julle weer hoop gebring" - Riaan en Teresia
- Jul 10, 2018 - R 100.00 Fees covered
- "Awesomeness " - Colette
- Jul 10, 2018 - R 500.00 Fees covered
- "Good work" - Elrie neethling
- Jul 06, 2018 - USD $ 90.00
- "Mooi project! Trots op jullie!!!" - Belgian Friends
- Jul 04, 2018 - R 463.72 Fees covered
- "PayPal" - G HAWKEN
- Jul 02, 2018 - R 3 200.00 Fees covered
- "Julle is 'n inspirasie vir baie!!" - Trotse ondersteuner
- Jul 02, 2018 - R 200.00 Fees covered
- "Baie inspirerend! " - Isabella Venter
- Jul 02, 2018 - R 1 000.00 Fees covered
- "Julle is almal ysters! Trots op ons Kwaggas." - Alet Potgieter
- Jun 30, 2018 - USD $ 36.44
- "Coeter" - Coetzer
- Jun 27, 2018 - R 300.00 Fees covered
- "Julle is awesome !!" - Colette Rossouw
- Jun 27, 2018 - R 1 000.00 Fees covered
- "Trots op julle poging, dankie vir julle opoffering. " - Casper en Irene Brink
- Jun 27, 2018 - R 1 000.00 Fees covered
- "Wij denken aan jou,veel succes Elri" - Charl Neethling
- Jun 26, 2018 - R 3 000.00 Fees covered
- "Trots op julle almal. " - Anonymous
- Jun 26, 2018 - R 600.00
- "Ons dank aan julle en bid vir julle, Elka. Tannie Ronell" - Ronell du Plessis
- Jun 26, 2018 - R 100.00
- "Baie sterkte en geniet elke oomblik!!" - Francois en Gina
- Jun 26, 2018 - USD $ 61.56 Fees covered
- "We are happy to support your efforts." - Engela Korkowski
- Jun 25, 2018 - R 100.00
- "BRING DIE HOOP WEER TERUG, LEKKER EELS!!" - Gené
- Jun 23, 2018 - R 1 000.00 Fees covered
- "Great werk wat julle doen hoor" - Elri
- Jun 21, 2018 - R 2 000.00
- "Julle is awesome!! Ieder en elk gee soveel van hul self!! Well done!!" - Elri
- Jun 21, 2018 - R 500.00
- "Stephan Gerber" - Bennie
- Jun 20, 2018 - R 1 000.00 Fees covered
- "Spesiaal vir jou...want ek weet jou hart en siel is hier in." - ~ vir Elandi R
- Jun 20, 2018 - R 100.00 Fees covered
- "Waar is die Kwaggas se ondersteuning?" - Anonymous
- Jun 20, 2018 - R 1 000.00 Fees covered
- "Ons geniet dit." - Mire Reinstorf
- Jun 20, 2018 - R 5 000.00 Fees covered
- "Wonderlike projek! " - Anonymous vir Elri
- Jun 19, 2018 - R 900.00
- "Julle is awesome !" - Mia Clark
- Jun 19, 2018 - USD $ 378.91 Fees covered
- "Karla Viljoen" - A Viljoen
- Jun 19, 2018 - R 50.00 Fees covered
- "Julle is die verskil!!!" - Marli
- Jun 19, 2018 - R 200.00 Fees covered
- "Laat julle baie geseën wees met julle projek! " - Sunita Cilliers
- Jun 19, 2018 - R 1 000.00 Fees covered
- "All the best with the cycle tour!" - Mire Reinstorf
- Jun 19, 2018 - R 600.00 Fees covered
- "Happy Teaching." - Vinia Reinstorf
- Jun 19, 2018 - R 600.00
- "Sterkte!" - Bennie van Loggerenberg
- Jun 19, 2018 - R 50.00
- "Mire Reinstorf - Commitment is another name for success-Have fun!" - Ingrid Cronje
- Jun 19, 2018 - R 500.00 Fees covered
- "Dankie vir die hoop wat julle gee! " - Zelda
- Jun 19, 2018 - R 600.00 Fees covered
- "Mire - Reinstorf - Geniet dit!" - Anonymous
- Jun 18, 2018 - R 800.00 Fees covered
- "Good Luck!" - Short's - Mire Reinstorf
- Jun 18, 2018 - R 500.00
- "'n Bietjie hoop van ons af..." - Outeniqua Plastics- Mire Reinstorf
- Jun 18, 2018 - R 1 000.00 Fees covered
- "Mire Reinstorf - all the best with this wonderful project!" - Mrs de Bruyn
- Jun 15, 2018 - R 1 000.00 Fees covered
- "Be the change, support from the West Coast" - Bill Spiers
- Jun 15, 2018 - R 150.00 Fees covered
- "So trots om 'n oud-impaklid te wees. Ons fietstoer was die beste ervaring van my lewe! Gaan vir GOUD!!!" - Voormalige impaklid.
- Jun 15, 2018 - R 300.00
- ""Droom groot, werk hard en vertrou altyd op Jesus"" - Xaney en Dioney
- Jun 13, 2018 - R 200.00 Fees covered
- "Good luck!" - Ronell Fourie
- Jun 12, 2018 - R 100.00
- "Ons bid vir julle!!" - Corina Agenbag
- Jun 12, 2018 - R 1 000.00
- "Ons is so exciting vir julle part!!!" - Jaco en Rozanne Terblanche
- Jun 05, 2018 - R 500.00 Fees covered
- "Keep up the good work!" - Lizette
- May 28, 2018 - R 800.00 Fees covered
- "Julle is AWESOME!!!!" - Esther
- May 24, 2018 - R 500.00 Fees covered
- "GO FOR IT!" - DPP
- May 16, 2018 - R 400.00 Fees covered
- "Altyd hoop!" - Tannie Ellie
- May 16, 2018 - R 50.00
- "Julle is titanium!" - Regina
- May 15, 2018 - R 100.00 Fees covered
- "Dankie vir die verskil wat julle maak" - anonymous
Statistics
Solidariteit Helpende Hand

Solidariteit Helpende Hand is in 1949 gestig as antwoord op die Afrikaner-armoedekrisis en ons visie is om oplossings vir die aanspreek van Afrikaner-armoede te vind.
Solidariteit Helpende Hand was founded in 1949 in reponse to the poverty crises in which Afrikaners found themselves at the time. The focus of Helpende Hand is to alleviate, prevent and end poverty in the Afrikaner community.