Software Engineer
- By: Ferdinand Van den Berg
- Short URL: https://archive.backabuddy.co.za/ferdinand-van-den-berg-5832088561815464613
- Date Created: 8 February 2024
Personal message
Ek wil my broer wat by ons bly uit die diepte van my hart help.
Dis vra ek om hulp.
Sy benaam is Pokkie en ons het om onmenslik baie lief. Ons was gister by Dr van der Merwe n Chriptaktisein hy ons gehelp om by Mooi Med hositaal n MRI vir Pok te kry. Die bevindings wat en hoe ek verstaan is as volgende:
Hier is min of meer wat met Pok fout is.
Sy L4-5 gewrigte is verduk, dit veroorsaak volgens die Chiro soveel neuro senewee pyn dat hy nie die pyn kan verduidelik nie. Die pyn veroorsaak dat hy baie min beweging kan toepas.
Ons het gehoor of iemand in die Staats Hospitaal so openasie sal kan aanvat en reg kry, hyt gese defnitief gladnie.
Die verdukkng moet weggeskraap word sodat daar nie soveel druk op die seneweestelsel in die rugwerwel is nie.
So sal hy en Dr Marais kyk hoe hulle ons kan help, nou bid ons vir Vader om groot finansiele hulp.
Want ons gaan vir Dr Marais, Dr van den Merwe ek glo teater Susters en n Narkotiseer moet betaal.
Asb as ons Liewe Jesus dit op julle harte plaas om te help, sal daar nie genoeg see sand in die wereld wees om vir julle my dankbaarheid te wys nie.
Baie dankie
Erika Aspeling