Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
Ouma

Ouma

Funds Raised:
R 0
Fundraising Target:
R 15 000

Personal message

Hierdie ouma kom vra asb vir hulp, ag verskeie mediese redes Kan my kleinkind nie 'n hoofstroom Skool bywoon nie alhoewel hy intelektueel heeltemal instant is. Ek Wil graag my kleinkind op' n tuis Skool program sit (Impaq) Die koste vir dit beloop ongeveer R7000, Dan het ons ook 'n rekenaar en printer nodig om dan die Skool werk te kan druk. Pappa se salaris dek net, net krag en huur en met my pensioen koop ons kos so daar is net nie fondse vir iets anders nie. Ek Wil graag vir my kleinkind die beste moontlike toekoms gee, daar om kom vra hierdie ouma asb help my om my kleinkind te help. Deur te help gaan julle vir hierdie kind 'n toekoms gee. 

Statistics

Fundraising target

R 15 000.00

Donations to date

R 0.00

Ouma 65928 Campaign