
Repairs for our car
- By: Elmari Gous
- Short URL: https://archive.backabuddy.co.za/elmari-gous-5772241831235695479
- Date Created: 1 December 2023
Personal message
So verlede woensdag het ons kar gebreek engine ratkas en brieke gegaan r5000 se skade wat ons nie nou het nie .
Elke bietjie Sal ons werklik so Baie help .
Soos julle weet is die kar my vervoer werk toe en terug.
Ons Kom die stadium deur die genade van die Here oor die weg maar dis Baie moeilik vir ons . Dawie ry my op en af .
Dinge aan die kar breek ondat sy al 21 jaar oud is .
Ek hoop en vertrou die gaan ons Kan help om darm weer van ons voete af te kom
Donations
- Dec 14, 2023 - R 1 000.00
- "" - Anonymous
- Dec 01, 2023 - USD $ 11.46 Fees covered
- "" - Anonymous
- Dec 01, 2023 - R 500.00 Fees covered
- "" - Anonymous