Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
CARING HEARTS

CARING HEARTS

Funds Raised:
R 0
Fundraising Target:
R 50 000

Personal message

Die rede vir hierdie insameling is om n tannie na aan my , te help met haar daaglikse en maand tot maand uitgawes sy het haar medies gestop wat sy eintlik moet he omdat sy n chroniese siekte het wat gevolg het dat sy n suurstof masjien benodig . Die finasiele druk van elek dag se uitgawes kon sy nie meer by bly nie en het besluit om haar medies te stop weens te kort aan inkomste. Hiermee het ek besluit om te kyk hoe ek haar kan uithelp en die las n bietjie ligter te maak. 

BESONDERHEDE:

ABSA SAVINGS ACCOUNT 

ACCOUNT NO: 9383383524

 

Statistics

Fundraising target

R 50 000.00

Donations to date

R 0.00

DREAM COME TRUE 68456 Campaign