Funds Raised:
R 0
Fundraising Target:
R 36 000
Personal message
Aretha Kriel is een van 10 dansers wat gekies is om September 2024 te gaan dans in Mauritius. Aretha kom van n klein plattelandse dorpie af en dit is die plaaskind se droom om haar talent te gaan wys in Mauritius. Aretha is 13 jaar oud en geniet dit om te dans. Sy het n talent wat min het en kan haar heupe lekker swaai. Dit is n groot voorreg wat Aretha het en dit is slegs moonlik as sy genoeg fondse bymekaar kan maak om te gaan. Haar ouers het reeds n gedeelte van die kostes betaal. Daar gaan nie gou weer so geleentheid oor Aretha se pad kom nie, dus is elke sent wat sy kan kry van onsaglike waarde.