Personal message
Hi my naam is Antonette Greyvenstein ek kom vra help ek was in n kar ongeluk in 2003 en het my regter heup seer gemaak en het gegaan vir n heup vervanging operasie in 2021 maar die operasie was nie sukses vol gewees nie ek is in 2022 weer in vir nog 3 operasie op my been en het ook nie sukses vol nie weens die dokert se nalaatigheid ek is oor geplaad na joburg gen hospitaal toe vir verdere 3 operasies en waar hullle toe my heup uit gehaal het en ek tans sonder n heup sit om te gaan om my heup trug te kry deur n privaat dr wat weet wat hy doen gaan my 400.000 duisend kos daar om vra ek vir hulp el het alby my ouers verloor ek het my pa in 2013 verloor en my ma in 2014 verloor my famielie het my afgeskryf en ek bly tans by goeie vriende wat my met verbly help tot dat ek weer op die been is ek vra vir hulp om die operasie possible te kan maak sodat ek weer kan loop as daar enige iemand daar buite is wat bereid is om te sal ek dit baie wardeer ek het al my bewyse is n ler op my foon as enige iemand bewyse wil sien kan my ook whatsapp op 0656255089 baie dankie ek wardeer dit en al die hulp wat n mens kan kry