Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
Help a family in need please

Help a family in need please

Funds Raised:
R 0
Fundraising Target:
R 10 000

Personal message

Goeie dag. 

Ons is n familie van 7. 
4 kinders en 3 volwassenis.
 
My man is die enigste broodwinner op die staduim met n klein selaris om ons te dra.
 
Ons het Middelburg toe getrek met die hoop op n beter lewe. Maar dit gaan moeilik werk is baie skaars die tyd van die jaar. 
My man het n baie goeie werk gekry waar hy Januarie gaan begin,ons moet dit net deur die maand kan maak. 
 
Ons moet weer huur betaal. 
Krag en water betaal. 
Kos koop. 
Al word ons nie finansieel geondersteun nie sal ons voedsel ook baie wardeer en klere vir die kinders. 
Oms het baie goed veloor met die trek. 
Ek werk ook vir n extra inkomste maar dit is nou baie stil.
Indien ons die geld kan versaamel sal dit net so gaan vir huur krag en water. 

Statistics

Fundraising target

R 10 000.00

Donations to date

R 0.00

Help a family in need please Campaign