
94.7 vir Heneka Haven
- By: Johan van der Merwe
- Short URL: https://archive.backabuddy.co.za/947-vir-heneka-haven
- Date Created: 9 April 2020
Personal message
Vriende,
Dit is my tweede 94.7 fietswedren en hierdie jaar het ek besluit om dit te ry ten bate van 'n goeie doel.
Heneka Haven is 'n kinderhuis vir kinders met spesiale behoeftes. Die huis is gelee in Pretoria en word bestuur deur ons gemeente, Doxa Deo Oos kampus. Daar is 11 kinders met verskillende probleme waaronder gestremdheid en HIV. Hulle mediese onkostes is maandeliks baie hoog.
Daarom wil ek skouer aan die wiel sit en beoog om soveel as moontlik donasies in te samel vir die spesiale kinders van Heneka Haven. Ek verseker julle dat die donasies direk na die huis gaan en elke rand wat ingesamel word, word aangewend om 'n verskil in die kinders se lewens te maak.
Help my om hulle te help.
Dankie vir julle bereidwilligheid!
Groete
Johan
Donations
- Nov 17, 2014 - R 500.00
- "Sterkte en geniet dit." - Sakkie en Meisie
- Nov 15, 2014 - R 1 000.00
- "Geniet en moenie verdwaal" - Louis
- Nov 14, 2014 - R 500.00
- "Sterkte, laat daai wiele draai om 'n verskil te maak" - Patrick & CĂ©lest
- Nov 11, 2014 - R 250.00
- "Dankie" - Zethna
- Nov 04, 2014 - R 300.00
- "Strongs" - Magda van Niekerk
- Oct 22, 2014 - R 200.00
- "Being disabled should not mean being disqualified from having access to every aspect of life." -- Emma Thompson" - A-A
- Oct 22, 2014 - R 500.00
- "Blessings" - Elna
- Oct 17, 2014 - R 200.00
- "Sterkte" - Constance van der Merwe
- Oct 16, 2014 - R 200.00
- "May God bless you!!" - "Anonymous"
Statistics
Haneka Haven

What is Heneka Haven? Based in Pretoria, and linked to the Doxa Deo East Church, Heneka Haven is a home caring for abandoned children with special needs. The biological parents usually abandon these children due to their severe mental and physical disabilities, which include being blind and deaf, suffering from epilepsy and a number of other serious conditions. Some are also HIV positive with a generally short life expectancy. History of the charity? Heneka Haven has existed for about ten years, at present we’ve got 11 children with us. What will the funds be used for? Our day to day expenses are very high, all of our babies is on nappies, due to their disabilities. We use more or less between 80 and 90 nappies per day, 2 of our bigger babies is on young adult nappies, which is very expensive. Due to their low immune systems they get sick very quick, so our medical expenses are very high.