Ek kom met n seer hart om n tannie te help met n begrafnis vir ha seun wat sy die 14 de desember verloor het asgevolg van kanker sy het nie die finansies om hom te begrawè nie so ek probeer ha help as hier dalk iemand is wat sal kan help om geldtjie te skenk vir sy begrafnis in Louis trichardt sal dit baie wardeur wil net he sy moet berustig vind dis hartseer en ek weet nie wat om meer as dit te dien nie asb enige iemand wat sal kan help asblief as julle die tannie kan help